1 Samuel 15:11

1 Samuel 15:11 ABA

“Ek is jammer dat Ek vir Saul koning gemaak het, want hy was ontrou, hy het nie gedoen wat Ek gesê het nie.” Samuel was baie bekommerd en ontsteld. Hy het die hele nag tot die Here gebid en gevra dat die Here hom moet help.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Samuel 15:11