Toe die Here die derde maal vir Samuel roep, het Samuel opgestaan en hy het na Eli toe gegaan en gesê: “Hier is ek, want jy het my geroep.” Eli het toe besef dat dit die Here is wat die seun geroep het, en hy het vir Samuel gesê: “Gaan lê, en wanneer Hy jou weer roep, dan moet jy sê: ‘Praat, Here, ek is u dienaar en ek luister.’ ” Samuel het weer op sy bed gaan lê.
Lees 1 Samuel 3
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: 1 Samuel 3:8-9
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's