1 Samuel 4:21

1 Samuel 4:21 ABA

Sy het gesê die seun se naam moet Ikabod wees, want die Here is weg uit die land Israel. Sy het dit gesê omdat die Filistyne die kis van God gevat het en omdat haar skoonpa en haar man dood is.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Samuel 4:21