2 Kronieke 19:7

2 Kronieke 19:7 ABA

Daarom moet julle bang wees vir die Here, julle moet oppas wat julle doen, want ons God die Here sal nie daarvan hou dat julle mense onregverdig oordeel nie, of dat julle goed is vir party mense en nie goed is vir ander mense nie. Hy sal ook nie daarvan hou dat julle geld neem van party mense en dan verkeerd oordeel nie.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Kronieke 19:7