Julle moet onthou: As iemand min saai, dan kry hy min, en as hy baie saai, dan kry hy baie.
Lees 2 Korintiërs 9
Deel
Vergelyk alle weergawes: 2 Korintiërs 9:6
5 dae
Hierdie 5-dag-leesplan wat daaroor handel om jou drome na te streef, sal lesers aanmoedig om hul Godgegewe doel te vind, om ’n lig in ons gebroke wêreld te wees en om elke dag nader aan God te beweeg. Elke dag bevat gedagtes oor ’n spesifieke tema (soos om jou identiteit in Christus te vind, om te glo dat jy uniek is en om jou houding te kies) en word afgesluit met ’n Skrifgedeelte. Die inhoud van hierdie leesplan is saamgestel uit Angelique du Toit se “Waarvoor wag jy dan?”.
As kinders van God, is ons vry om vrygewig te wees. In hierdie leesplan oor vyf dae verduidelik Chip Ingram hoe ons God se roeping vir ons kan vervul deur vrygewigheid te verstaan en te leer waarom dit goed is vir ons. Ons kyk na God se model van gee en hoe Hy ons wil seën wanneer ons deur ons lewens uitdrukking gee aan sy vrygewige hart.
Die seisoene kom en gaan: winter, lente, somer, herfs. Die seisoene van die huwelik werk ook op dié manier. Verhoudings is nie staties nie, maar in ’n konstante staat van verandering en voortdurend aan die beweeg van een seisoen na ’n ander. Gary Chapman moedig paartjies in hierdie leesplan uit 5 TALE VAN DIE LIEFDE – OORDENKINGS VIR PAARTJIES aan om die beste van elke seisoen te maak.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!