2 Konings 12:2

2 Konings 12:2 ABA

Joas het dinge gedoen waarvan die Here hou. Dit was so in die tyd toe die priester Jojada vir Joas geleer het.