2 Konings 2:8

2 Konings 2:8 ABA

Elia het sy bo-kleed geneem en hy het dit opgerol en daarmee op die water geslaan. Toe het daar 'n pad deur die rivier gekom, en Elia en Elisa het op droë grond deur die rivier geloop.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Konings 2:8