2 Konings 4:7

2 Konings 4:7 ABA

En toe het daar nie meer olyf-olie uit die kruikie gekom nie. Sy het dit vir die man van God gaan sê, en hy het gesê: “Gaan verkoop nou die olyf-olie en betaal die skuld. Jy en jou seuns kan dan lewe van die geld wat oorbly.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Konings 4:7