2 Samuel 12:13

2 Samuel 12:13 ABA

Dawid het vir Natan gesê: “Ek het sonde gedoen teen die Here.” Natan sê toe vir Dawid: “Die Here het jou sonde vergewe omdat jy dit gesê het. Jy sal nie sterf nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Samuel 12:13