2 Samuel 22:2-3

2 Samuel 22:2-3 ABA

Hy het gesing: “Here, U is my Rots, my veilige plek in die berge, U maak my vry. God wat my Rots is, ek voel veilig by U, U is vir my soos 'n skild, U is sterk en U red my, U is vir my 'n veilige plek, ek kan na U toe vlug, U is my Redder, U red my van mense wat my aanval

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Samuel 22:2-3