2 Timoteus 2:25

2 Timoteus 2:25 ABA

As mense vir die gelowiges ander dinge leer as wat die dienaar van die Here vir hulle leer, dan moet die dienaar vir hulle sê dat hulle verkeerd is, maar hy moet dit mooi vir hulle sê. Miskien sal God hulle harte verander sodat hulle sal lewe soos Hy wil hê en sodat hulle die waarheid sal leer ken.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Timoteus 2:25