Handelinge 11:26

Handelinge 11:26 ABA

Toe Barnabas vir Saulus kry, het hy hom na Antiogië gebring. Hulle was daar 'n hele jaar lank saam in die gemeente en hulle het vir baie mense in die stad geleer. Daar in Antiogië het die mense die gelowiges “Christene” genoem. Dit was die eerste maal dat mense die gelowiges “Christene” genoem het.