Daniël 2:20-22

Daniël 2:20-22 ABA

Hy het gesê: “Die mense moet die Naam van God altyd prys, want Hy weet alles en Hy is baie sterk. Hy laat jare en maande verbygaan en Hy sê wat moet gebeur. Hy vat konings weg, Hy kies nuwe konings en stel hulle aan. God gee wysheid en kennis vir wyse en verstandige mense. Hy help mense om moeilike dinge te verstaan. Hy weet wat in die donker is, want by Hom is lig.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Daniël 2:20-22