Daniël 9:18-19

Daniël 9:18-19 ABA

Luister asseblief, my God, kyk hoe verwoes is ons en Jerusalem, die stad wat aan U behoort. Ons bid dat U weer goed moet wees, nie omdat ons iets gedoen het wat reg is nie, maar omdat U lief is vir ons. Here, luister asseblief. Here, vergewe ons asseblief. Here, doen dit asseblief. Moenie wag nie. My God, doen dit asseblief omdat U God is, want hierdie stad en hierdie volk behoort aan U.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Daniël 9:18-19