Deuteronomium 11:20-21

Deuteronomium 11:20-21 ABA

Julle moet hierdie dinge onthou wanneer julle uitgaan en ingaan by die deure van julle huise en julle poorte. As julle dit alles doen, dan sal julle en julle kinders lank lewe in die land wat die Here vir julle voorvaders belowe het. Julle sal hier woon so lank soos die hemel en die aarde daar sal wees.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Deuteronomium 11:20-21