Deuteronomium 8:10

Deuteronomium 8:10 ABA

En wanneer julle eet en genoeg het, dan moet julle vir julle God die Here prys en vir Hom dankie sê vir die goeie land wat Hy vir julle gegee het.