Deuteronomium 8:2

Deuteronomium 8:2 ABA

En julle moet alles onthou wat julle God die Here met julle laat gebeur het toe julle 40 jaar in die woestyn was. Hy wou julle verneder, want Hy wou weet hoe julle voel. Hy wou weet of julle sal doen wat sy wette sê.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Deuteronomium 8:2