Prediker 2:10

Prediker 2:10 ABA

Ek het alles gekry wat ek wou hê, ek het alles geniet wat ek wou geniet, want alles wat ek gedoen het, was vir my lekker. Ek kon alles geniet wat ek gedoen het, dít was die beloning wat ek gekry het vir al my werk.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Prediker 2:10