Prediker 2:14

Prediker 2:14 ABA

As iemand wysheid het, dan sien hy wat rondom hom gebeur. 'n Dwaas is soos iemand wat in die donker lewe. Maar ek het hierdie les geleer: Die dinge wat met een mens gebeur, gebeur met almal.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Prediker 2:14