Prediker 4:13

Prediker 4:13 ABA

'n Jongman wat arm is maar wat wysheid het, is beter as 'n koning wat oud is en wat 'n dwaas is en nie wil luister na sy raadgewers nie.