God is baie goed vir ons. Daarom kniel ek en bid ek tot Hom, ons Vader. Hy is die Vader wat almal laat lewe, almal in die hemel en op die aarde. Ek bid en vra vir God, ons Koning, dat Hy die Heilige Gees moet gebruik en dat Hy julle moet help sodat die geloof in julle harte sterker word. Ek bid dat julle sal glo in Christus, dat Hy in julle harte sal woon en dat julle lewens heeltemal vol liefde sal wees.
Lees Efesiërs 3
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Efesiërs 3:14-17
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's