Efesiërs 5:31
Efesiërs 5:31 ABA
In die Ou Testament is geskryf: Daarom sal 'n man weggaan van sy pa en sy ma en hy sal saam met sy vrou lewe. Hulle twee sal soos een mens wees.