Die Here het vir Moses gesê: “Steek jou hand op in die lug. Dan sal dit donker word in Egipte, pikdonker, sodat jy moet voel waar jy loop.” Moses het sy hand opgesteek in die lug, en toe word dit baie donker in die hele Egipte, drie dae lank. Die Egiptenaars kon mekaar nie sien nie, en drie dae lank moes almal bly waar hulle is. Maar daar was lig in al die Israeliete se woonplekke.
Lees Eksodus 10
Deel
Vergelyk alle weergawes: Eksodus 10:21-23
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's