Eksodus 2:10

Eksodus 2:10 ABA

Toe die kind groot was, het sy ma hom na die farao se dogter toe gebring. Die farao se dogter het hom aangeneem, en hy het haar seun geword. Sy het hom Moses genoem. Sy het gesê: “Ek het hom uit die water gehaal.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 2:10