Eksodus 20:12-13

Eksodus 20:12-13 ABA

“Jy moet jou ouers respekteer, dan sal jy lank woon in die land wat jou God die Here vir jou gee. “Jy mag nie iemand vermoor nie.