Eksodus 20:4-5

Eksodus 20:4-5 ABA

“Jy mag nie vir jou 'n beeld maak en voor hom buig en hom dien nie, nie 'n beeld wat lyk soos iets bo in die hemel of soos iets onder op die aarde of soos iets in die water onder die aarde nie. Ek is jou God die Here, jy moet net vir My dien. Ek straf die kinders as die pa sonde gedoen het. Ek straf ook sy kleinkinders en agterkleinkinders as hy My haat en ongehoorsaam is aan My.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 20:4-5