Eksodus 28:4

Eksodus 28:4 ABA

Dit is die klere wat hulle vir hom moet maak: 'n borssak, 'n skouer-kleed, 'n oorkleed, 'n rok met 'n soom, 'n tulband en 'n skouer-serp. Hulle moet hierdie gewyde klere maak vir jou broer Aäron en vir sy seuns sodat hulle priesters kan wees vir My.”