Eksodus 39:43

Eksodus 39:43 ABA

Moses het goed na al die werk gekyk. Hy het gesien dat hulle dit gedoen het presies soos die Here gesê het. En Moses het hulle geseën.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 39:43