Esegiël 2:2-3

Esegiël 2:2-3 ABA

Terwyl Hy praat, het die Gees in my gekom en my regop laat staan. Ek het gehoor die Persoon praat met my. Hy het vir my gesê: “Mens, Ek stuur jou na die Israeliete toe. Hulle is 'n opstandige volk wat ongehoorsaam is aan My. Hulle en hulle voorvaders wou nie luister na My nie, tot vandag toe.