Esra 9:9

Esra 9:9 ABA

Ja, ons is slawe, maar ons God het ons nie gelos nie. Hy het die konings van Persië laat doen wat hulle belowe het. Ons het weer sterk gevoel om die tempel van ons God te bou, om weer mure te maak van sy hope klippe. Ons kan veilig woon in Juda en Jerusalem.