Galasiërs 2:21

Galasiërs 2:21 ABA

Party mense sê God spreek mense vry omdat hulle doen wat die wette sê. Dit is nie waar nie. As dit waar is, dan help dit niks dat Christus gesterf het nie. Nee, ek kan nie die genade van God weggooi nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Galasiërs 2:21