Galasiërs 6:3-5

Galasiërs 6:3-5 ABA

Wanneer iemand dink dat hy belangrik is, maar hy is nie belangrik nie, dan dink hy dat hy iets is wat hy nie is nie. Elkeen van julle moet kyk wat hy self doen. As dit goed is, dan kan hy trots voel op dit wat hy self doen, en nie oor die dinge wat iemand anders doen nie. Want elkeen sal self vir God moet verduidelik hoekom hy dinge gedoen het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Galasiërs 6:3-5