Genesis 28:14

Genesis 28:14 ABA

Jou nageslag sal so baie wees soos die stof van die aarde, en jy sal nog meer grond kry, na die weste, na die ooste, na die noorde en na die suide. Al die volke van die aarde sal My vra om hulle te seën soos Ek jou en jou nageslag sal seën.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Genesis 28:14