Genesis 3:19

Genesis 3:19 ABA

Jy sal hard werk en sweet om kos te kry. Jy sal aanhou werk totdat jy sterf en teruggaan na die grond, want jy kom uit die grond. Ja, jy is stof en jy sal weer stof word.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Genesis 3:19