ons moet jou vra om ons te vergewe. Ons het 'n baie verkeerde ding gedoen teen jou. Ons het groot sonde gedoen. Daarom, Josef, vergewe asseblief die verkeerde ding wat ons gedoen het. Ons is ook dienaars van jou pa se God.” Josef het gehuil toe hulle dit vir hom sê. Sy broers kom toe self en buig voor Josef en hulle sê: “Hier is ons. Ons is jou slawe.” Maar Josef het vir hulle gesê: “Moenie bang wees nie, ek is nie God nie. Julle het slegte planne gemaak teen my, maar God het dit verander en Hy het dit 'n goeie plan gemaak. Hy het julle plan gebruik om baie mense se lewens te red, tot vandag toe.
Lees Genesis 50
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Genesis 50:17-20
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's