Hebreërs 1:8-9

Hebreërs 1:8-9 ABA

Maar God sê oor die Seun: U, o God, sal altyd Koning bly, U is regverdig wanneer U oor mense regeer. U was lief vir wat reg is en U het gehaat wat verkeerd is. Daarom, o God, het u God vir U gesalf en Hy het vir U meer vreugde gegee as vir ander konings.