Hebreërs 11:23

Hebreërs 11:23 ABA

Moses se ouers het in God geglo, en daarom het hulle vir Moses drie maande lank weggesteek nadat hy gebore is. Hulle het dit gedoen omdat hulle gesien het die kind is baie mooi, en hulle was nie bang vir wat die koning gesê het nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Hebreërs 11:23