Hosea 14:1
Hosea 14:1 ABA
Die mense van die stad Samaria moet tevrede wees wanneer God hulle straf, want hulle wou nie luister na hulle God nie. Die vyande sal hulle doodmaak, die vyande sal hulle babatjies doodslaan en hulle sal die swanger vroue oopkap.

