Hosea 4:6

Hosea 4:6 ABA

“My volk sterf omdat hulle nie naby My wil wees nie. Priester, dit was nie vir jou belangrik om naby My te wees nie. Daarom is dit nie vir My belangrik dat jy my priester is nie. Jy wou nie doen wat jou God wil hê nie. Daarom wil Ek nie hê jou seuns moet priesters wees nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Hosea 4:6