Jesaja 50:4

Jesaja 50:4 ABA

Die dienaar van die Here sê: “Die Here het vir my geleer om goed te praat. Ek weet wat om te sê sodat mense wat moeg is, weer sterk kan voel. Die Here laat my elke oggend wakker word en Hy maak my ore oop sodat ek goed kan luister.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 50:4