Jesaja 51:11

Jesaja 51:11 ABA

So sal die Israeliete nou terugkom wanneer U hulle vrymaak. Hulle sal juig en aanhou om bly te wees wanneer hulle in Sion kom. Hulle sal vrolik wees en lag, hulle sal nie meer bekommerd wees en nie meer sug nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 51:11