Jesaja 51:17
Jesaja 51:17 ABA
Jerusalem, jy moet wakker word, jy moet wakker word en opstaan. Die Here was kwaad vir jou. Hy het jou laat drink uit die beker, die beker van swaarkry wat jou dronk gemaak het. Jy moes die beker leegdrink.