Jesaja 52:14-15

Jesaja 52:14-15 ABA

Voorheen was baie mense verbaas oor hom. Hy het sleg gelyk, hy het amper nie meer soos 'n mens gelyk nie. Maar toe het hy baie volke regop laat staan, hulle was verbaas, en konings het opgehou om hom te beskuldig, want hulle het dinge gesien, niemand het vir hulle daarvan vertel nie, hulle het dinge geweet wat niemand vir hulle gesê het nie.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 52:14-15