Jakobus 5:15

Jakobus 5:15 ABA

As die ouderlinge bid en glo dat die Here die siek persoon gesond sal maak, dan sal hy gesond word. Die Here sal hom laat opstaan van sy bed, en as hy sonde gedoen het, dan sal die Here sy sonde vergewe.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jakobus 5:15