Jeremia 38:9-10

Jeremia 38:9-10 ABA

“Meneer die koning, hierdie manne het 'n slegte ding gedoen met Jeremia. Hulle het hom in 'n put gegooi sodat hy daar van honger moet sterf, want daar is nie meer kos in die stad nie.” Toe het die koning vir die Kussiet Ebed-Melek gesê: “Jy moet gaan en jy moet drie manne saam met jou neem. Julle moet vir Jeremia uit die put optrek voordat hy sterf.”