Jeremia 6:19

Jeremia 6:19 ABA

en almal in die land, julle moet luister: Ek sal nou hierdie volk straf. Hulle het planne gemaak om slegte dinge te doen, en nou sal slegte dinge met hulle gebeur, want hulle het nie geluister na wat Ek gesê het nie. Hulle het gedink die dinge wat Ek vir hulle leer, is nie belangrik nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jeremia 6:19