Johannes 19:28

Johannes 19:28 ABA

Jesus het geweet al sy werk op aarde was nou klaar. Daarom het Hy gesê: “ Ek is dors.” Hy het dit gesê sodat dit waar kan word wat in die Ou Testament geskryf is.

Video vir Johannes 19:28