Johannes 19:41-42

Johannes 19:41-42 ABA

Op die plek waar die soldate vir Jesus gekruisig het, was daar 'n tuin. In die tuin was daar 'n nuwe graf. Die mense het nog nooit iemand in daardie graf begrawe nie. Josef van Arimatea en Nikodemus het Jesus se liggaam in daardie graf gaan sit, want die graf was daar naby en dit was die dag voor die Sabbatdag, die dag wanneer die Jode alles moes gereedmaak vir die Sabbatdag.

Video vir Johannes 19:41-42