Job 33:15-18

Job 33:15-18 ABA

God praat in die nag, wanneer mense vas slaap, Hy wys vir hulle dinge wanneer hulle droom. Hy sê duidelik vir hulle wat Hy wil hê, Hy waarsku hulle, en hulle word bang. Hy wil hê hulle moet ophou om verkeerd te doen, hulle moet ophou om hoogmoedig te wees. God wil keer sodat 'n mens nie sterf nie, Hy wil die mens red van die graf.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Job 33:15-18