Josua 14:12

Josua 14:12 ABA

En nou moet jy vir my hierdie bergland gee wat die Here daardie dag belowe het. Jy het daardie dag gehoor dat daar Enak-mense woon en dat daar groot stede is wat sterk mure het. Miskien sal die Here my help sodat ek hulle kan oorwin, die Here het dit belowe.”